Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Die Paarl is 'n droom plek met sy baie bome, die berge en rivier wat vol water is. Paarl is die plek om te wees!"
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"What a lovely little town. Will definitely return!"
"Montagu bemark homself as toeriste bestemming. Geen probleem met die dorp en omgewing as sulks. Daar is padwerke buite die dorp waar mens versigtig moet ry."
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."
"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Moreson Manor"Pragtige, unieke dorpie met baie karakter en lieflike uitsigte."
"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."
"Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself. "