Verified Reviews
Clanwilliam
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clanwilliam
Rated 4.4 out of 5 based on 562 reviews.
"It has a beautiful, huge dam and is a water-sports enthusiast's dream! It also has a great deal of historical history and it is a perfect stop-off point to overnight en-route to the Namaqualand interior. "
"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."
"Clanwilliam se verblyf was heerlik en, veral as jy blomme wil kyk, is dit beter om op 'n plaas te bly want daar sien jy teenaan die pad massa blomme. Daar is ook byvoorbeeld die Rooibostee fabriek en al die staproetes in die berge."
"Die Strassberger skoenfabriek is 'n absolute moet! Ons tyd in Clanwilliam was bitter min, maar dis 'n plek waarheen ek graag weer eendag terug sou wou gaan om die omgewing beter te kan bekyk. Die pad deur die Pakhuyspas is besonder mooi. "
"Clanwilliam is ideaal geleë om die Sederberge te verken. Genoegsame goeie restaurante. Wupperthal, Matjiesrivier, Stadsaalgrotte, Algeria, Mount Ceder en al die passe 'n moet sien en beleef. Blaas maar die bande af na so 1.4 bar. "
"Wonderful drives through the Cederberg and a comfortable 40 minute drive to Lamberts Bay."
"Dorp het meer aangebied as wat ons verwag het. Uitstaanpunte: Seville Boesmantekeninge-staproete, Ou tronk museum en teeproe by die Rooibos Teahouse."
"Leuk stadje om een dagje of twee te spenderen. Het aanbod aan activiteiten is divers, van de rotstekeningen tot de rooibos fabriek en de dam. "
"Clanwilliam and the Cederbarg are a great place to visit, especially during the flower season. The mountains are spectacular and the general scenery amazing. This is my third visit to the area, although this was the first during the flower season, and I have enjoyed myself each time. The Information Center is very good and helpful. I also got some interesting pamphlets and information at the Getaway Show in Gauteng in August."
"Ons her baie lekker gekuier. Die Bushmen's Cave Bergteater is amazing en die kos by Renolds uitstekend. De Kelders het 'n heerlike atmosfeer. "
"Dorpie klein, maar lekker groot Super Spar en omliggende besienswaardighede is 'n fees vir die avontuurlike reisiger en fotograaf."
"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."
"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "