Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.
"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."
"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."
"Dit is so 'n mooi plekkie as jy nie van al die mense in die sakekern van Clarens hou nie, kan jy net rustig by jou oornagplekkie wees of net uitgaan en die skoonheid geniet."
"Awesome place! One of my favourite, quiet, peaceful little towns with joy. "
"Die bergagtige omgewing rondom Clarens sal altyd vir my 'n bekoring inhou. Clarens self was nog altyd vir my ikonies van kunswerke, glaswerk en kleiwerk van uitstaande gehalte. Ek het die afwesigheid daarvan met hierdie besoek erg gemis. "