Verified Reviews
Dwarskersbos
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dwarskersbos
Rated 4.7 out of 5 based on 391 reviews.
"Baie lang, mooi, skoon strand. Bietjie min aktiwiteite, maar baie rustige see-vakansieplek. "
"Dit was my eerste besoek, maar sal definitief weer teruggaan. Rustige omgewing, as jy regtig wil ontspan, Dwarskersbos is die antwoord."
"Stukkie see wat die saligheid en rustigheid in mens uitbring. Daar niks of niemand wat mens daar pla nie geen gejaag nie net rustigheid en ontspanning."
"Dié Weskusdorp lê diep in my hart! Dis ongerep met mense wat nog tyd het vir mekaar en jy kan al jou sorge op daai stuk strand wegloop."
"Baie lekker om in Dwarskersbos te kan bly en Velddrif en die Rocherpan park wat so naby is."
"Heerlike bestemming om te besoek en goed geleë tussen verskillende ander dorpe om te besoek, veral rustige ervaring deur nie-seisoen tyd."