Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Boknesstrand is 'n stil, rustige plekkie vir mense wat wil wegkom van die besige strande se gewoel en gewerskaf."
"Bespreek gerus vir die aandete by Polka Restaurant, net om te verseker dat jy nie teleurgesteld moet omdraai nie, aangesien dit baie goed ondersteun word."
"Ek was aangenaam verras met die dorp en baie spyt dat ek nie langer kon bly om meer te ondersoek en te ervaar nie."
"Dit was ons eerste besoek en ons was verras met wat alles gebied word. Sal graag weer wil kom om al die interessante winkeltjies te ontdek!"
"Really safe and walking distance from everything. Go and visit Heavenly pancakes, it is definitely a must for anybody visiting Gonubie."
"Kidd's Beach is baie stil en rustig soos wat 'n vakansie moet wees, weg van al die gejaag en geraas."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hydeaway Country Lodge"Ons was verras. PE is skoon en netjies. Dit was aangenaam om daar te wees."
"Ek dink Port Alfred moet ernstig iets doen aan die paaie. Dit pas nie by die pragtige dorpie nie. Die oulike winkelkompleks reg aan die begin van die dorp was 'n groot bederf. Kan almal aanraai om te gaan kuier, maar weereens, hou die gate dop! Veral in area by die strand."
"Baie geskiedkundig en talle plekke wat besoek kan word. 'n Besoek van ten minste 'n vol dag word aanbeveel. 'n Besoek aan die Vallei van Verlatenheid is 'n moet, kennis moet net geneem word dat 'n toegangsfooi by die ingang betaalbaar is synde toegang tot die Kamdeboo Nasionale Park."
"National Park and especially Valley of Desolation is worth a visit. Also the ACVV Workplace, where you can buy items manufactured by the disabled. "
"Baie skoon en netjies en die belangrikste van alles is die vriendelikheid van almal wat ek teëgekom het."