Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Marina Martinique, Eastern Cape
Watersideliving - Cove 38"Marina Martinique is fantasties. So veilig en die sekuriteit is puik en altyd vriendelik. Ons sal beslis weer besoek en selfs eendag koop as ons kan. "
"Very nice restaurants in town. Close to Camdeboo National Park where you should really visit the Valley of Desolation and do the game drive."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bartholomew's Loft"Some restaurants other than the Spur would be great!"
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Schafli Manor"Peaceful and not over developed, the perfect setting to relax. "
"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."
"Pragtige dorp, 'n moet vir reisigers wat in die rigting gaan. Die hoofstraat kan dalk misleidend wees, besoek die dorp deur oor te bly en beleef al die mooi dinge."
"Baie mooi strand. Ons het die voorreg gehad om die mooiste skulpe op die strand in Paradise Beach op te tel."
"Ek is mal oor J-bay! Pragtige strande, nie té koue seewater nie en lekker branders! En 'n fantastiese skulpieswinkel!"
"Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."
"Was 12 jaar gelede daar vir die eerste maal maar net op 'n kort dagbesoek, so die was vir ons 'n baie aangename ervaring. Dis netjies en die mense is vriendelik, dorp is skoon en die strand pure plesier. Well done Jeffrreysbaai hou so aan. Die gaan verseker op ons lysie af as een van die aangenaamste vakansie ervarings. "
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Crown River Safari"Die twee museums op Grahamstad is 'n moet sien. Daar is 56 kerke indien iemand daarin belangstel. Ons was by die krieketfees vir skole. Die kolleges waar die kinders gespeel het is nog baie netjies met aangename personeel. Daar is 'n paar restaurante en nagklubs om ook te besoek."
"Baie lekker strand met lagoon wat nie baie ver is nie. Ook winkelsentrum beskikbaar."