Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Pragtig! Kuiergaste moet net kennisneem dat as jy probeer stap na die 'Hole in the Wall', opdringerigheid van 'gidse' om jou te begelei 'n probleem kan wees. Ry eerder soontoe, hoewel die 'gidse' toeriste inwag om begeleiding te doen en nie tevrede is met R50.00 nie, maar aandring op ten minste R100.00!"
"Daar is pragtige plekke om te besoek. Reinet Huis is 'n museum op sy eie en die vetplantversameling by Obesa is om van te droom."
"Dit moet 'n plesier wees om wanneer die wêreld groen is daar deur te ry en ook wanneer dit gesneeu het. "
"Ons het die park baie netjies gevind en volop diere gesien en dit kan aanbeveel word."
"As toerisme bestemming is daar nie veel te sien in Gonubi self nie, maar vir 'n gesin met jong kinders is die Lagoon en veilige swem strand 'n ongelooflike lekker treat! Die natuurskoon in Gonubi is pragtig!"
"A quaint town with much potential. Set in beautiful surroundings. Well worth the trio for the natural beauty and a glimpse into a time that has passed."
"Dis 'n baie private strand en toegang was 'n bietjie moeilik, maar die strande van Jeffreysbaai is 5 min se ry weg."
"Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken."
"Stil rustige woonbuurt, uit die ergste gewoel maar naby genoeg aan restaurante, besighede en see sou jy daarna voel."
"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
"Daar is iets van alles en die mense is so vriendelik en behulpsaam."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Lone Tree Guest Farm"Ideaal vir 'n rustige wegbreek as jy net wil ontspan. ."