Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Roman View"Gorgeous, wonderful destination. Reminded me of Greece. Beautiful beaches!"
Robertson, Escape From Cape Town
GuBas de Hoek meet eat sleep"Pragtig omring deur berge, 'n skoon en groterige klein dorp. Baie kelders in omgewing so volop geleentheid om wyn te koop en proe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Nege op Egret"Dis 'n pragtige omgewing, maar dit voel of daar, veral in die winter, nie werklik iets is om te doen nie. Dit is egter nie altyd 'n slegte ding nie, veral as mens net 'n bietjie wil afskakel van die geraas en gedruis van die stad."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Villa Le Roc"Jammer ons besoek was kortstondig. Sal graag weer wil terugkom."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Baie oulike dorp en winkels, onder andere die gewilde "Blou Bakkie". Hou van hulle gepaste leuse: Ons (die boergemeenskap) bring die plaas na die see."
Hopefield, Escape From Cape Town
Commercial Hotel"Hopefield Fynbosskou is defnitief 'n moet vir 'n jaarlikse besoek gedurende die fees. Goed georganiseerd en top-klas uitstalling van Fynbos."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Kate's Country Kitchen Accommodation"Pragtige, plattelandse dorp waar die ikoniese Voet van Afrika Wedloop al sedert 1978 met groot sukses aangebied word!"
Agulhas, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Ek dink die kusdorpie hou bekoring enige maand van die jaar. Baie om te kom sien en ervaar. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Iets vir elke smaak en voorkeur."
Piketberg, Escape From Cape Town
Cornerstone Guesthouse"An interesting spot and we recommend a visit up the mountain too! Very pretty up there."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Lovely beach, sufficient shopping available, good restaurants and close to other places of interest."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Mooi dorpie. Baie min restaurante."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Ons kon interessante plekke soos die pikkewynhospitaal en Walkerbaai se grot besoek. Gansbaai is ook naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Hermanus."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pikant"Beaches lovely. Spar Supermarket in town is lovely. The bakery is town serves a lovely breakfast and the bread is delicious."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Welbedacht Game and Nature Reserve"Beautiful town and awesome wine route."
McGregor, Escape From Cape Town
The Barn McGregor"A quaint little town, surrounded by beautiful mountains and lovely drive there. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Hobbit House"Lekker rustige area, en baie stil. Ek dink dit is 'n ideale plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Grabouw, Escape From Cape Town
Oak Lane Cottages"Mooi maar te besig by winkels oor die naweek. Slegs om hout te koop, want Oaklane se hout is nat."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Southern Yurts"Lekker, rustige dorpie met die mooiste aanskouings waar jy honderde foto's kan neem indien jy mal is oor foto's!"
Bot River, Escape From Cape Town
Basterskloof"Oulike, klein dorpie, met 'n paar interessante plekke om te besoek."