Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Golf Paradise"Enige iemand wat lief is vir die Weskus sal in Langebaan bly."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Ons was slegs dames vir die naweek, maar het baie gaan stap sonder om enigsins onveilig te voel."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Was aangenaam verras met die klein dorpie wat omtrent alles en nog wat aanbied."
Still Bay, Escape From Cape Town
Aitsa!"Uitsonderlike vakansie bestemming vir die buitelug liefhebber."
Montagu, Escape From Cape Town
Protea Farm"Tans baie padwerke, maar dit is in 'n besondere deel van ons provinsie en bied oulike eetplekkies en kunsvlytwinkeltjies."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"Montagu self is in 'n baie mooi omgewing en jy kan daarvandaan die area verken."
Struisbaai, Escape From Cape Town
34 Church Street"Definitely visit the harbour especially when the boats come out after a days fishing. Look out for Parrie the huge Stingray when the boats return. It can get busy when the boats return. If you have small kids just be mindful. A visit to Arniston lighthouse also recommended and then of course the most Southern Tip of Africa. Struisbaai also has a big OK retailer where you can buy groceries."
Montagu, Escape From Cape Town
Peace Cottage"Baie mooi dorpie. Perfek vir iemand van die natuur hou. Perfek vir iemand vat 'n stil wegbreek wil hê."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
#Dlyfhoudt"Baie skoon dorp, wens meer van Suid-Afrika kan dit so doen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Moon Shadow"Paternoster is een van die beste kusdorpies om in te bly. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Dit is beslis 'n rustige plek om na weg te breek uit die gewoel van die stad se gejaagdheid. Niemand is onnodig haastig nie en die tydjie daar is siel's verkwikkend."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Die mooiste dorpie met pragtige landskappe en natuur skoonheid. Sal Paternoster aanbeveel vir almal wat nog nie die plekkie besoek het nie."
Still Bay, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Goeie ontvangs en diens by twee restaurant waar ons geëet het. Mense is vriendelik en behulpsaam oor die algemeen."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Country Lodge"Moet nooit op 'n Vrydagagtermiddag of Saterdagoggend probeer om in Citrusdal te gaan inkopies doen nie. Daar is geen plek om te stap nie en in 'n winkel kan jy niks koop nie, want die rye by die kasregisters staan tot agter in die winkels. Dit is 'n nagmerrie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Eldorado Self-Catering Country House"Pragtige wynlandgebied en 'n uitstekende gebied vir toerisme."
Port Owen, Escape From Cape Town
Sleepers @ 8B"Ons moet liewers Port Owen 'n geheim hou anders sal hy vertrap word. "