Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paella"Die kreefsmouse was baie erg. Ons het net gestop by ons verblyf toe staan daar al een agter die kar. Orals waar jy stop by 'n winkel of naby die strand klim hul amper binne in jou kar. Paternoster is ongelooflik mooi met sy pragtige strand en al die mooi wit huisies, maar sal nie op hierdie stadium ooit weer daar slaap nie. Die kreefsmouse maak dit net baie ongemaklik al kom ons van Gauteng af en is gewoond aan bedelaars en smouse. "
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Rustig en afgesonder. Nie soos die besige Stellenbosch nie."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is gerieflik om verskillende plekke te besoek."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Umoya Romantic Getaway"Baie mooi plek. Kan lekker rus as 'n mens wil wegkom van mense en die stad. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Bellamente Sirene Guesthouse"Mal oor die grasperk by die privaat strand. Kinders kan veilig swem en ouers kan rustig agteroor sit en die natuur beskou."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Villa Tanteralie"Uit 5 300 km vir 'n vakansie van 30 dae, was dit die enigste plek waar ek baie beslis my volgende Desember sou wou spandeer."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Lodge"Arniston is een van my gunsteling vakansiebestemmings met die mooiste strande. Ek kan nie wag om terug te gaan nie! "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 21"Beslis 'n plekkie vir 'n lekker wegbreek en 'n bogemiddelde restaurant."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Vol vriendelike mense. Almal groet almal. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Bucaco Sud"Dit is stil, maar pragtig en ongerep wat deesdae raar is. Ons was verbaas. Dit is naby Kleinmond vir inkopies. Ons het heerlik gekuier, "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle B&B"Netjiese, skoon dorpie met die mooiste wit branders. Die eetplekke is uitstekend. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is a wonderful weekend getaway. Lots of lovely places to eat and shop. Beaches are gorgeous."
Port Owen, Escape From Cape Town
Le Marina Bed and Breakfast"Mooiste natuurskoon. Heerlike vakansiebestemming."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"We loved Paternoster and will definitely visit again."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester is 'n baie lekker plek. Daar is nou nie veel om te doen nie, maar die mall en die stampkarre is verseker 'n pluspunt."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beautiful Abalone"Veilig. Baie goeie restaurante. Lekker staproetes. Naby ander mooi dorpies wat 'n kuier werd is."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"If tranquillity, good security and friendly people is what you are looking for, then this is the place to be!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Bellingham Homestead"Franschhoek is een uitmuntende toeristebestemming."
La Colline, Escape From Cape Town
Quiver Tree Self-Catering Apartments"Nie die beste area nie, maar ons het veilig gevoel en dit is naby alles in Stellenbosch waar ons moet wees. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Pragtige plaasomgewing naby alle dorpe en stede, asook Stellenbosch Universiteit."