Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"We love Hermanus and try to do the breakaway as often as possible. The views, food and restaurants are excellent. There is more than enough to do and the galleries is worth a visit."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stilbaai Family Holiday Home"Stilbaai is a lovely town with lots to do in and around town. We'll definitely be back! "
Montagu, Escape From Cape Town
Glen Eden Farm Guest Cottages"Pragtige streek! Gaande oor die mooi dorpie!"
Mykonos, Escape From Cape Town
Kaliva 592"Uitstekend! Met die uitbreiding en opknapping in Langebaan in geheel, is dit beslis 'n bestemming vir toeriste."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Tulbagh is uitstekend tussen die berge en naby Paarl geleë. Ons sal definitief weer kom en ons sal volgende keer ook die Drostdy Hof daar besoek!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Sandra's Guest House"Excellent tourism destination for people who love the sea and the beach. It's situated centrally to visit neighbouring interesting villages and places ."
Hermanus, Escape From Cape Town
Home Grown"Dit is 'n pragtige dorpie en sou graag langer wou oorbly om meer te kon sien. "
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Guest House"Beslis ons toekomstige wegbreekplek, maar daar benodig net 'n ATM. "
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Mooi wynstreek en pragtige omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
16 Mile View Beach House"Die dorp is pragtig en ons sal graag weer daar wil vakansie hou."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Umoya Romantic Getaway"Bettysbaai is 'n mooi plek met vriendlike mense."
McGregor, Escape From Cape Town
Pepper Tree Cottage"Oulike dorpie met interessante huise en geboue."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Ons het die lekkerste Weskusdisse (oesters, kerrievisbredie en wildspastei) geniet by die Square Spoon. Daar is ook baie buitelanders wat die klein dorpie besoek het, dus bespreek vroegtydig. Ons het by 3 ander restaurante aangeklop wat almal vol bespreek was. By die vierde ene was daar gelukkig 'n kansellasie. Verder, herinner die boustyl van al die huise in die dorp mens aan 'n Griekse dorp. Die water is leeukoud. Hier kom eet, drink en ontspan jy. Voete was 10 sekondes in die water, dan begin dit pyn."
Agulhas, Escape From Cape Town
Hoofweg"Agulhas is sekerlik een van Suid-Afrika se grootste vakansiegeheime met van die wêreld se mooiste natuurskoon en mense! 'n Regte ouwêreldse vissersdorpie-sjarme met baie aktiwiteite vir die hele familie. Ons kom beslis weer kuier."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Alikreukel Self-Catering"Dit is 'n baie oulike dorp en daar is baie goeie eetplekke."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Ek was heel verras hoe die dorp lyk: mooi, interessant en skoon."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Paternoster is 'n pragtige plek, maar maak net seker in watter deel van die dorp jy bespreek ... jou buurman versteur dalk die rus en vrede met harde musiek; onaardige rookreuke; kuiergaste en geskel en skree waarvoor ek as vakansieganger glad nie lus gehad het nie, maar sal beslis weer teruggaan om dit behoorlik te geniet."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Baie sentraal om die platteland (Boland) te verken en beskik oor die nodige winkels vir basiese benodighede. 'n Vyfsteratletiekbaan [1 van net 3 in ons land) waar ons seun kon oefen. Goeie restaurante net buite die pragtige dorpie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Crayfish Catcher"Paternoster het ongelooflike eetplekke en winkeltjies, en wat so eie is, is die vissermanne soggens. Die lekkerste van die hele vakansie op Paternoster was die dames wat vis bak by On the Rock-kafee - dis so billik en heerlik. Knap gedaan, Paternoster!"