Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Orlandi's Place"Lieflike vakansiebestemming alhoewel daar tans vreeslike ompaaie is terwyl daar aan die paaie gewerk word."
Vermont, Escape From Cape Town
Beaumonte Guesthouse"Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie."
Mykonos, Escape From Cape Town
Club Mykonos Resort Langebaan"Kan lekker wees vir gesinne met kinders."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect."
Paternoster, Escape From Cape Town
May se Huis"Paternoster is a very beautiful and relaxing place, the people are very nice."
Port Owen, Escape From Cape Town
LaShalom Self Catering Unit"Beslis die moeite werd om hierdie area te verken."
Langebaan, Escape From Cape Town
Rustic Apartment"Daar is op die oomblik padwerke aan die gang in en om Langebaan wat ongerief kan veroorsaak, maar andersins bly dit 'n ideale vakansiebestemming. "
Hermanus, Escape From Cape Town
24 Whale Rock Estate"'n Pragtige dorp en werklik 'n aanwins as toeristebestemming."
Robertson, Escape From Cape Town
Almondbury Guest Farm"Ons is gek oor Robertson en gaan kuier gereeld daar. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Whale Tale Beach House"Ons is verlief op Yzerfontein, sal beslis weer besoek."
Still Bay, Escape From Cape Town
Palinggat 53 Stilbaai"Ek sal dit maklik my permanente blyplek kan maak."
McGregor, Escape From Cape Town
Pepper Tree Cottage"McGregor is lieflik en baie rustig. Maak egter seker dat jy jou restaurant besprekings vroegtydig maak - daar is min restaurante en hulle is vol bespreek!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Ek hou van die wit huisies met die swart dakke. Dit is uniek aan die Weskus. Hou dit so."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Paternoster is 'n plekkie waar mens nie veel winkels moet verwag nie. Hul kan net gerus ook op Sondae en Maandae oop wees. Dit lyk of die dorp Sondagmiddag toemaak, en eers ontwaak op 'n Dinsdag oggend! Ons het ongelukkig Sondag middag 3 uur daar aangekom, en Dinsdag oggend weer moes ry. Ons het direk van die lughawe daar aangekom, en was nie voorbereid dat daar niks oop sal wees nie. Buiten dit, pragtige dorpie!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Stil, rustige vakansie. Eetplekke heerlik. As 'n geheel baie lekker."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
17 Slakkepas"Dit is vir mense wat nie mense wil sien nie en die stillte wil geniet. 'n Oulike winkel wat die lekkerste goedjies verkoop wat net so vriendelik is. Die eetplekkie was net so vriendelik en die kos was smaaklik."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."
Port Owen, Escape From Cape Town
"Dit is 'n baie mooi klein dorpie maar meer vir ouer persone aangesien daar nie baie is om te doen vir die jonger mense nie, tensy jy van watersport of visvang hou."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."