Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Dennehof Cottage and Suite"'n Heerlike wegkomkans - enersyds gaan jy uitrus en andersyds gaan jy geïnspireerd wees na jou wegbreek - die fotogeniese landskap en die hartlike, kreatiewe mense - jy sal nie anders kan nie. "
Port Owen, Escape From Cape Town
"Tensy jy uiteet, nie veel om te doen nie. Behalwe om winkeltjies te besoek in Laaiplek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Klein Erf"Maak seker jy woon die Walvisfees by, parkeer jou kar buite die dorp en stap die dorp plat! "
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Mingle Apartments"Pringle Bay is a lovely town! I absolutely love its laid-back atmosphere and wonderful beach and pathways to the beach."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Jacobsbaai het baie gegroei die afgelope 20 jaar, en bly een van die mees private kusdorpies in die omgewing. Ek sien dit bou steeds dat dit klap en groei sterk."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Hawehuis"It is a wonderful town, people are friendly, it is very relaxed compared to the city life. Am definitely going back there again."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Ongelooflike mooi omgewing en ideale wyntoerisme bestemming."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Malvern"Struisbaai is lekker plek en ek geniet dit elke keer daar."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Oude Herberg"Ek het meer van Tulbagh verwag. Histories baie mooi bewaar met mooi versorgde tuine, maar gits die mense beweeg nie met die tye nie. Glo nie hulle het al ooit gewaag om kruie in hul kos te gooi nie...om nie te praat van "banting" opsies nie. Toeriste wemel in Riebeeck-Kasteel, maar in Tulbagh is daar niemand nie. Ontbyt is aanbeveel in Church straat se kombuis waar ons kon kies uit koek of maalvleis op witbrood of maalvleis op bruinbrood of maalvleis in 'n jaffel (wit of bruin) of maalvleis met eiers ..."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Dis 'n plek waar 'n mens meer as een dag benodig om alles te kan sien en beleef."
"Baie lekker plek waar 'n mens rustig met jou familie goed kan gaan doen soos taalmonument, leeukamp, ens. - baie om te doen en lekker restaurante."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
A Whispering Whale"'n Dorpie weg van die alledaagse werk- en woonplek. Die uitleg en die huise van Jacobsbaai maak dit 'n besonderse bestemming. Hoop dit bly so sonder winkels en verkeer."
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Pride, En Route"Vreeslike mooi area met baie lekker wynplase om te besoek. Die berge is asemrowend. Jy gee nie om vir die "stop&go" nie, want dan kan die bestuurder ook bietjie die berge geniet. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Tradisionele kontrei maandeinde wat gepaard gaan met met sy eie uitdagings, maar die omgewing is puik."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Die karakter van die dorpie is uniek en word goed beheer deur die hoofstraat en geboue oor die algemeen eenvoudig, gerestoureer en mooi versorg. Lekker restaurant, doen dinge en interessante besighede. Heerlik om stappies en en buite dorp te doen."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Bunker Road 05"Baie mooi area. Rustig en fantasties vir ons as natuurliefhebbers. Lekker om te gaan stap langs die kus."
"Die omgewing is beeldskoon, natuurlik nie veel om te doen in die dorpie nie, maar as jy kom kuier om die natuur te waardeer is hierdie plek ideaal."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Ons het amper die winkels agter Paddagang gemis en het gedink die hoofstraat met Kafees was dít! Gelukkig het iemand ons verwys na die ander plekkies. Dalk kan dit duideliker aangedui word. "
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale is 'n pragtige dorpie en 'n fotograaf se droom. Die dorpie is vol pragtige huisies met yslike agterplase, elk met 'n stukkie boord of wingerd. Op die Route 62 is restaurante om van te kies en te keur. Dit voel kompleet of ons in 'n ander land was."
Langebaan, Escape From Cape Town
3 on Elf"Baie geniet. Mooi en rustig. Die werk aan die paaie is egter 'n frustrasie. Die borde wys nie baie mooi die alternatiewe roete aan nie. As jy nie die omgewing ken nie, gaan jy sukkel om by jou bestemming uit te kom. GPS help nie veel as die paaie toe is nie. Sal wonderlik wees as die padaanwysings beter is. Die plek is egter pragtig. Boesmanland plaaskombuis is 'n moet vir besoekers. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Coco Self Catering Units"Heerlike, rustige dorpie. Die strand is erg vol skulpe wat dit moeilik maak om daar te loop."