Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.

Paternoster, Escape From Cape Town

Duintjie

"Baie mooi, maar boek in die nuwer areas."

Paarl, Escape From Cape Town

Calais Wine Estate

"Absoluut die moeite werd. Pragtige wynplase."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Kleinfontein

"Is 'n mooi plattelandse dorp met alles wat jy wil hê. "

Stanford, Escape From Cape Town

Stanford Hotel

"Baie mooi rustige plekkie, stil en stemmig met vriendelike mense en pragtige omgewing."

Langebaan, Escape From Cape Town

Yorksrest at Sea

"Rustige plattelandse dorpie soos mens daarvan hou!"

Kleinmond, Escape From Cape Town

The Wild Fig Guest House

"Kleinmond is 'n pragtige area met baie om te doen en sien."

Hermanus, Escape From Cape Town

Hermanus Beach Club House 236

"Dit was heerlik om Hermanus en al die omliggende dorpe te besoek. "

Sandbaai , Escape From Cape Town

Nommerpas

"Sandbaai is naby genoeg aan Hermanus, maar ook ver genoeg weg van al die gewoel. Dis 'n ideale plek om te gaan rus."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Ons het uitsluitlik gekom vir die perdeskou, wat ons nou elke jaar wil bywoon. Tog is daar so baie in en om Tulbagh om te doen dat ons voor volgende Oktober sal terug wees. "

Robertson, Escape From Cape Town

De Hoop Cottages

"Pragtige omgewing en goeie diens by handelaars."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pragtige dorpie met gasvrye inwoners. Sal volgende keer langer tyd daar wil spandeer."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

The Atrium

"Bistro 365 gee baie lekker kos."

Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town

Robin's Nest

"Dit is voorwaar 'n baie indrukwekkende plek. Tuine lieflik, en al die ander geboue/huise was ook baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel."

Paternoster, Escape From Cape Town

Bo-Bakkies

"Dis 'n lekker dorpie en die landskap is baie mooi. Weens die dwelmmisbruik daar, voel ek egter nie so veilig wanneer ek in die dorp en op die strand loop nie."

Agulhas, Escape From Cape Town

Agulhas Ocean House

"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorp en het gawe mense."

Agulhas, Escape From Cape Town

Potpourri Stay

"Dit is 'n pragtige dorp. Dis jammer dat die restaurant by die ligtoring toegemaak het, dit was altyd 'n hoogtepunt. Hulle kos was altyd baie spesiaal. "

McGregor, Escape From Cape Town

Silvergreen Shepherds Hut

"Wat 'n pragtige dorpie - vol geskiedenis en baie om te ondersoek en te beleef! Volgende keer bly ons langer!"

Klapmuts, Escape From Cape Town

Sleepy Willow Country Accommodation

"Vriende van my was die Vrydagaand so byna gekap by Klapmuts as hulle nie oplettend was nie so dis 'n bietjie sleg!"

Still Bay, Escape From Cape Town

Harbour Cottage

"Stilbaai is 'n lieflike dorpie met pragtige natuurskoon. Hier word daar geroei, visgevang, gedraf, geloop, branderplank gery, ens. Daar is genoegsame winkels in hierdie dorpie vir alles wat mens kan benodig! Definitief aan te beveel vir vakansie, permanent sowel as aftree!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Deja-vu Paternoster

"The restaurants and food in Paternoster was awesome, special comment must go to Gaaitjie Restaurant where everything was superb."

Hermanus, Escape From Cape Town

Bayview 104

"Sal beslis weer daar gaan kuier en tyd deurbring. Pragtige omgewing en natuurskoon."

Page
Page 843 - Showing 25261 to 25290
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!