Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
L'Agulhas, Escape From Cape Town
House Floris"Die enigste negatiewe kommentaar wat ek oor Agulhas het, is dat die Friendly Grocer verskriklik duur is."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Corner House Residence"Hulle akkommodeer nie regtig ons SA mense nie - alle winkels is baie duur."
Langebaan, Escape From Cape Town
Le Mahi Guest House"Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Bovlei Guest Farm"Clanwilliam se verblyf was heerlik en, veral as jy blomme wil kyk, is dit beter om op 'n plaas te bly want daar sien jy teenaan die pad massa blomme. Daar is ook byvoorbeeld die Rooibostee fabriek en al die staproetes in die berge."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Oystercatcher Lodge"Die mense kan beslis meer trots wees op hul omgewing. Dit bly 'n "gem"."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview Apartment 303"Sal enige tyd weer na Hermanus gaan. Ongelooflike strand!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Geen, behalwe vir padwerke en ons moes vier keer stop. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Pebble Bay"Bietjie aan die duur kant vir wat hulle aanbied, maar dis die suidste punt van Afrika. Mooi natuurskoon en baie om te verken."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gelukkie"Paternoster is 'n vakansie-juweel, maar wees bedag op sekuriteit."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cornerstone"Betty's Bay is a great destination for people who love nature and especially the Cape Mountain fynbos."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Huisie by die C"Stukkie Weskus goud wat nog ongerep en beeldskoon is."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
21 C View"Heerlik en rustig vir 'n familie en kinders - ons het baie lekker gekuier."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation"Pragtige dorpie, baie uniek met vriendelike mensies. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Nieuview Cottage 2"Paternoster is 'n pragtige dorpie met 'n lieflike atmosfeer en goeie restaurante. Die Curio en geskenkwinkeltjies is net vreeslik duur met alles."
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Die Ponthuis"Ek is mal oor die dorp. Daar is oulike winkels en die mense is vriendelik. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Yzerfontein is naby Kaapstad, maar bied self nie veel nie. !Khwa ttu is rit na restaurant werd. Uitsig van restaurant af is pragtig. Ry gerus ook na Riebeeck Kasteel. Natuurskoon herinner aan Skotland se Canolavelde, groen heuwels, veldblomme, skapies en water. Pragtig! "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
17 Slakkepas"Dwarskersbos is naby al die groot dorpe soos Vredenburg en Paternoster. Die paaie is mooi versorg en skoon."