Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Whale Cottage"Kable Joe's se seekos was heerlik! Daar is baie wynplase in die omgewing, veral naby Hermanus. Dit is 'n lekker "rondry en verken" omgewing."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Bamboo Beach Seaside Guest House"Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!"
Die Boord, Escape From Cape Town
Kaneel 32"Die Boord dink ek persoonlik is 'n baie goeie toeristebestemming."
Big Bay, Escape From Cape Town
Atlantic Sunset"Skoon, pragtige omgewing om die Kaap van hieraf te ondersoek! Alle nodige winkelsentrums beskikbaar en pragtige uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland!"
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis"Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Escape From Cape Town
Vineyard Loft"Die skoonheid, prag en praal van die wynlande kan nie beter beleef word as in die Voor Paardeberg Wyk nie!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Country Cottages"Wil daar aftree. Mal oor die dorpie en ligging. Sal weer besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Lalapanzi Country Cottage"Fantastiese dorpie met die vriendelikste mense!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Wat 'n wonderlike dorp - nie een huis se tuin was onnet of die gras nie gesny nie. Was werklik 'n lus om daar te wees. Potpouri maak die heerlikste etes. Sal beslis weer die dorp besoek. Baie dankie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is beautiful! Wens ek kon permanent bly!"
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Mooi dorp. Interessante NG Kerk in die dorp - veral die kerk se kloktoring. Lekker sop geëet oorkant die kerk by The Old Gaol."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"Almal baie vriendelik, almal groet. Baie mooi, rustige plek, mooi natuurskoon, vir ure en ure langs die strand afgestap. "
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Heerlik om die wynplase en oulike dorpies soos Rawsonville te besoek. Uitmuntende berge. Oulike padstalle. "