Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Lekker wegbreek-plek met baie aktiwiteite om te doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Would be a good idea if the diners were open a bit later on Sundays. Especially for tourists who are hungry after a long trip."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Spandeer die dag in Parys en ontdek allerhande interessante stalletjies, winkels en restaurant, die ideale wegbreek vir die wat wil wegkom uit die groot stad."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Due to the bad roads we could not visit Destiny Castle . We travelled in a Sedan. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"There are lots of fun activities, however it's lacking in terms of the variety of stores."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Dorp se paaie is effe gagga, maar verder is dit omliggend baie mooi en ons het heerlik 30ste verjaarsdag gehou by die golfclub."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"It is a quiet place if you need to stay away from all the city noise."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
@ Home Guest House"Nothing much to do and Sun City was closed. "
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Did not see much of Skeerpoort as we were there on business, but what we saw was clean and well kept."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tuskers Bush Lodge"Hartbeespoort is a great tourist area with lots of activities to do."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Pragtige dorp met vriendelike mense. Onthou net altyd 'n warm baadjie - die Oos-Vrystaat kan maklik koud word!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Dorp met 'n vriendelike en lekker atmosfeer. Die jongklomp laat die plek leef. Altyd lekker in Potch."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Die paaie soontoe is ongelukkig meestal in baie swak toestand wat daartoe kan lei dat mense nie daarheen sal reis."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Micarla's Bed and Breakfast"Sal graag die militêre installasies weer wil besoek, ná 40 jaar gelede se diensplig."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Parys is 'n mooi plattelandse dorpie en het baie interessante winkeltjies, kunsvoorwerpe en interessante eetplekke. Besoek die dorpie gerus."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Is net nie meer dieselfde as 'n paar jaar terug nie, het 'n besoek gedoen in die begraafplaas en was geskok oor die toestand van die plek. Gras en bossies staan ver bo die grafte."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Imbabali Retreat & Venue Cottage 1"Dis klein met geen restaurante nie. Askari is regtig 'n moet game drive, effe duur, maar moeite werd. Die baie ossewaens en kapkarre ens. in die museum is baie mooi en neem mens terug na 'n era wat ons net van gehoor het. Darem is Harties nie te ver nie."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Kom na Magalies Gliding Club vir 'n besonderse sweefbelewenis en bekyk die wêreld van bo met net die gesuis van wind om die vliegtuig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Die pragtigste dorpie met die mooiste natuurskoon."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Pragtige plek. Hou van die omgewing."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Naby Pretoria, nie baie groot wild nie, maar genoeg om te voel mens is uit die stad. Ideaal vir gesinne."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Die versorging van munisipale sypaadjies en middelmannetjies laat veel te wense oor."