Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Die dieretuin was regtig goeie waarde vir geld en ons het dit baie geniet. Chameleon Village het baie om te doen vir klein en groot. Omgewing pragtig en redelik rustig. Genoeg restaurante vir elkeen se smaak. Al die mense wat hulle goedere aan jou probeer verkwansel by die damwal se oorgang is steurend, asook die extra tien karre of so wat oor die rooi ligte ry aan beide kante van die dam en dus die hele verkeer-reguleringskedule van balans gooi is 'n probleem waaraan hulle kan aandag gee."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
FG Magalies Park"Daar is heelwat te doen, die kabelkarretjie, Pretville en die Magalies Park-kolgansbootrit was definitief hoogtepunte!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
The Conclave Country Lodge"Ons bly ons hele hele lewe in Gauteng en het nog nooit geweet dat daar so 'n lieflike wildreservaat/area net om die hoek is nie. Gaan area beslis baie meer besoek in die toekoms. "
Vaaloewer, Escape From Johannesburg
Candy's Lodge"It's a lovely little area with a beautiful section of the river. Beautiful bush. 3 out of 5 due to the lack of groceries. The 2 stores are very basic with below par meat. Make sure to bring your own. No bottle store. Didn't see an ATM. Very friendly people."
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Wonderlike eetplekke, vriendelike mense. Ons was in die week daar en dit was lekker stil."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"Nie baie om te doen en eetplekke baie min en alles maak 6 pm toe."
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Parys is pragtig. 'n Belewenis. Die rivier en die winkels en nice mense."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Jul sal besprekings by klomp restaurante moet doen, so bespreek vroegtydig, maar gelukkig is daar ook 'n Spur wat werklik 'n voorbeeld is vir ander Spur's in die land."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Aloe Accommodation"Was daar vir besigheid. Nie vir vakansie nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos View Luxury Apartments"Daar is net soveel goed om te doen. Die pryse is belaglik om bv. te gaan op n boot vir 30 minute."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Min mense het die Groot 5 gesien. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Dis lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek wat voel of mens sommer ver weg is."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
The Homestead Guesthouse"Ons familie bly in Sasolburg so ek kan nie eintlik kommentaar lewer nie, was maar net daar vir 'n begrafnis. Ons bly vêr daarvandaan, maar wat ek gesien het is die dorpie mooi skoon maar soos orals is die paaie in 'n slegte toestand."
Parys, Escape From Johannesburg
103 Vaal de Grace"Parys het baie om te bied, maar baie van die restaurante is oorprys vir die waarde van geld."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Cottage"Unfortunately, due to Covid a lot of places are empty/closed and only running on the weekends, but we had family over so we still enjoyed ourselves."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Morekuri Safaris"The reserve is great for people in Gauteng that wants a mini Kruger Experience without traveling so far. Just a pitty it is a bit close to N1 and you do sometimes hear the traffic, but with the lodges deeper in the reserve it is not so."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Reis & Rus"Lief die mooi dorp en my seun het ook baie jare gelede daar studeer."
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Mid-week is a great visit, but do know that most places close on a Monday post the weekend."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Spar was well stocked and the roads could use some TLC, but it was nice."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Wonderlike diens by die Windmill Pub en Grill gekry na ’n dag se voetslaan van 14 km. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Die selfry permitte is effe duur wat 'n daguitstappie nogal duur kan maak, andersins is die geriewe en verblyf heel goed."