Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie teleurstellend dat ons nie noord kan ry om die buffels en olifante te kan sien nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Paradise on the Vaal"Pragtige, interessante dorpie met lekker buitelugaktiwiteite en geskiedenis van die impak van 'n meteoriet."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Milorho Lodge"The other places next to Miloro also seemed nice like Canopy Tours, we'd like to visit them also one day."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal ontvang gaste vriendelik. Ek het ongelukkig net ’n nag daar oorgebly en kan nie oor sy besienswaardighede kommentaar lewer nie, maar die omgewing is pragtig."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
Parys, Escape From Johannesburg
OpiStoep"Baie oulike plekkies om deur te loop en heerlike eetplekke."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Scenery and nature at its best. Peaceful atmosphere. Not far to travel from the busy Johannesburg."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Beautiful scenery, and many lovely hikes to choose from."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Pumleni Guesthouse"I love Harties, not far from home, perfect getaway but as always busy busy but that's cool. Loved it. So much to do just disappointed as we would have loved to do the Elephant Sanctuary but so overpriced for South Africans. I can fly to Durban and back with that payment to see my grandson. That's what I plan to do. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Limited game. Restaurant service and food quality at Lazy River Pub and Arlington Brewery severely lacking - need to pick up their game to keep attracting visitors."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hogs Guesthouse"Baie skoon en netjies met al die geriewe binne die reservaat. Ons het net min wild gesien, maar dit is absoluut as gevolg van goeie reën wat die sig moeilik maak om wild te sien, maar ons is dankbaar vir reën en sal beslis aanbeveel en ook weer besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
Ella's Cottage"Die agteruitgang van strate/teerpaaie en algehele netheid en instandhouding van die dorp is sigbaar soos met baie van ons klein dorpies, dit is hartseer om te sien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Glad nie enige van die Groot 5 gesien nie, minder voëls as wat ons verwag het."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Dalk 'n bietjie meer wild aanskaf, geen olifante gesien of buffels nie. Vir 'n uur se ry van Gauteng was dit baie lekker gewees."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Emden Bass"Oulike drop met paar oulike winkels. Goed geleë om ook Clarens, Ficksburg, Golden Gate ens te besoek. Baie lekker wyn geproe by Mile High Vineyards, en lekker perdgery by Ventersberg Stables. Slaggate is maar oral oor aan die orde van die dag."
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"Daar is nie veel in Koster te doen nie, maar daarvoor het die vriendelike diens en geselskap van Bem Vindo se mense goed voor opgemaak. Ons het as vreemdelinge daar opgedaag maar as vriende vertrek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"We did not manage to see any of the Big Five in the three days we spent game viewing. The game was very hard to see in the thick bush."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Woodlands Game Lodge"Baie goed geleë en baie om te doen as jy gewillig is om uit te ry, maar alles is binne 30 km."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"For our purpose, a very useful stopover town."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Jammer dat mens nie die water kan drink nie, maar dis 'n kleinigheid in vergelyking met die pret wat ons in Parys gehad het."