Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tussen-I-Bome Guest Farm"Aangesien Dinokeng baie kampterreine het, is dit 'n wonderlike bestemming."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Die Grasdak Lodge"It's a small town but a great travel destination, the place is clean and people are friendly and accommodating. "
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Villa d AnRe"Een van die mooiste woongebiede in Pretoria, rustig met die mooiste bome! "
Menlopark, Escape From Johannesburg
Menlo Park Guest House"Thank you for an excellent stay. Will definitely see you in 2020."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Modern Retro Apartments"Dit lyk nie te sleg nie, alles is naby en beskikbaar. "
Parys, Escape From Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Parys is 'n oulike plekkie met so baie om te sien en alle winkels."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Potchefstroom was like discovering a hidden gem of generous and genuine people doing extraordinary things - from intentional and random acts of kindness to excellent academic work. We loved our stay."
Parys, Escape From Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Jy moet Potch met 'n rede besoek en nie net hoop daar is iets om te sien of doen nie. "
Bethal, Escape From Johannesburg
Moments Away Guest House"Bethal and surrounding areas was a big surprise to us. Everything was clean and seemed as if it is well maintained. Beautiful area."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Is naby die Kingdom Resort. Groot verskeidenheid wild en voëllewe. Genoeg uitkykpunte om bene te rek. Hoogtepunt was toe 'n trop buffels kom water drink het."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Cars must drive slower and be on look out for animals roaming around. To many trucks and busses driving very reckless."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"A clean little town but like all the rest dependant on the Municipalities that do or not give service delivery to their rates and tax payers."
Orkney, Escape From Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Dis naby aan waar ons bly so dit was ideaal vir 'n naweekwegbreek."
Vrede, Escape From Johannesburg
Vrede Hotel"Lekker wegbreeknaweek vir volwassenes. Kinders gaan dalk verveeld wees. Perfekte oorstop op pad kus toe. Besoek gerus Môreson Ranch om die hoekie om kinders gelukkig te hou."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Naby geleë aan die plekke waar mens graag sou wou wees."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Emden Bass"Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Die nuwe eenhede wat gebou word, lyk wonderlik."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Dinokeng het baie potensiaal, maar die diere is baie skaars. Ons het nie een lid van die Groot 5 waargeneem in die drie dae wat ons daar was nie en baie gedeeltes is afgeperk waar ons toe nou ook hoor meeste van die diere is, maar ons mag nie daar ry nie. Vir die R310 wat ons betaal het sou ek bietjie meer wild wou sien want selfs die bokke was skaars. Die paaie is baie deurmekaar en die kaart baie onakkuraat wat verdwaal maklik maak. Dit is wel baie skoon en al die bokke en zebras wat ons gesien het lyk in 'n goeie gesonde toestand. "