Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace Self-catering Unit"Prag-dorp met so baie om te doen en te sien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Dinokeng is 'n juweel en sal enige tyd weer besoek."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Hou jy van studente? Dan is dit vir jou. Anders nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
KwaThabisile Game Lodge"Dinokeng is n lieflike reservaat met die Groot 5 op jou drumpel in Pretoria! Die personeel was vriendelik en hulpvaardig!"
Parys, Escape From Johannesburg
Willow Banks Lodge"Parys was 'n baie lekker toerismedorp en daar is baie alternatiewe blyplek beskikbaar teen 'n fraksie van die koste."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie vriendelike en behulpsame mense wat by die betaal punte werk, baie diere te sien en piekniekplekke skoon en netjies, ook nie te besig as mens op die self drive roetes ry nie. Al het ons nie al die Groot 5 gesien nie het ons die leeus gesien en sommer nog baie ander wild. Perfek vir n wegbreek wat nie te ver van Johannesburg of Pretoria is nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Dinokeng Resort"Was heerlik, maar ongelukkig was daar geen steak messe nie, selfs die messe wat daar was is stomp, hoe sny mens 'n vars gebraaide steak met 'n botter mes? Deure by die een kamer wou nie toe maak behoorlik. Toilet flash ongelooflik stadig en moeilik. Andersins was dit heerlik. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Die area as geheel word nie regtig onderhou nie. Paaie kort werk, sowel as baie vullis by die dam. "
Menlopark, Escape From Johannesburg
Comfort Guest House"Dit is 'n rustige woonarea, maar ek sal dit nie as 'n toeristebestemming klassifiseer nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Ek is mal oor Hartbeespoort! Dis soos by die see, net nader."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Ark Self-catering"Baie slaggate in paaie. In die omgewing is Golden Gate en Clarens wat ons geniet het."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Hide Away"Rustenburg is naby aan Sun City en dis hoekom ons daar gebly het. "
Parys, Escape From Johannesburg
Die Boshuis"Een dag is te min om al die plekke te besoek. Eet Sondag by De Vette Mossel en moet asb. nie daai Sondag ontbyt eet nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Absolute fantastiese ondervinding. Baie wild gesien naby."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Ons oorlede ouers het jare daar gewoon en dit is ook 'n pragtige dorpie met lekker snuffelwinkeltjies en koffieplekke. Lekker vir 'n naweek-wegbreek."