Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Die eetplekkie Jimmy Jagger was heerlik en die dorpie is baie Afrikaans."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"In die 3 dae wat ons baie rondgery het op die "self-drive" roetes het ons geen teken van die sogenaamde Groot 5 gesien nie. Die boksoorte, sebras en kameelperde is redelik volop."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake Country and Safari Estate"Loads of activities in the area."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Die plaaslike munisipaliteit gooi die dorp se naam weg."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Twin Palms Guesthouse"Maklik om te vind en na punte van belangstelling te beweeg."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Bornmansrus Self-catering Flatlet"Mooi omgewing en naby aan die groot sentrums."
Parys, Escape From Johannesburg
Abberdale Cottage"The town is going backwards. Full of litter, broken bottles. I don't think I will be back soon."
Kleinfontein, Escape From Johannesburg
Mountain Mala Game Lodge"Die misdaad is 'n bietjie kommerwekkend. Die eienaar sê daar is baie keer mense wat rondloop daar."
Heatherdale, Escape From Johannesburg
Heatherdale Guest House"Ek sal beslis in die nabye toekoms weer van hulle gebruik maak, aangesien my dogter weer vir 'n operasie en nasorg moet gaan. Hulle is baie behulpsaam en gasvry."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam"Love plek. Baie mooi."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"'n Bekoorlike dorp met verrassend baie eetplekke en vermaak."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"'n Wegbreuk net 'n uur en 'n half van Johannesburg af, 'n moet sien."