Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Femnet Huis"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Femnet Huis"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam"Dam was disappointing with the weeds growing over it. Great pity to see this."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is very cold and limits us as Johannesburg people from exploring the place and has few entertaining venues."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Gaan kyk ook na die ou pastorie in Skeerpoort."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"It has the basic things a person needs while away on a quiet holiday."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Premier Hotel"Ons kuier altyd lekker daar, net jammer alles maak op 'n Sondag vroeg toe."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Herb House"Die Plaas Kombuis is 'n móét probeer. Wonderlike atmosfeer en baie lekker kos!"
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Drummers Nest"Daar is so baie om te doen en die mense is baie vriendelik en behulpsaam daar."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Altyd 'n plesier om in Harties te bly. Voel altyd uit gerus daarna."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Klein dorp met heelwat eet- en kuierplekke wat waarde vir geld bied."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Burkea Park Villa"The destination was not Wapadrand per se but the suburb was within easy reach of the events and meetings we had arranged."
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Gaan besoek al die mooi winkeltjies, dis voorwaar iets vir die oog en ook heerlike eetplekke!"
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys is 'n belewenis 'n moet met al die mooi winkels met hulle oudhede ons beveel 'n besoek aan Parys beslis aan. Dan is 'n besoek aan Bon Af bessie plaas 'n moet, verkieslik in seisoen wanneer die bessies in drag is, September tot einde Januarie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Pragtige wild wat goed versorg en beskerm word."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Lekker naby aan als. Ons het die kabelkar en besoek aan damwal en Jasmyn baie geniet."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Victorian Manor"Safari kry 100%, fantastiese eetplek. Opikopi se personeel is slordig in hul werk. Mors mens se koffie uit jou koppie en bedien dit koud. Geskenkwinkels is pragtig en groot keuse. Die galery ruik snaaks!"
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Casa la Mer"Ons het al verskeie kere in die omgewing gekuier en geniet die omgewing. Daar is baie ontwikkeling en ek glo dat dit nog meer van n toeriste aantreklikheid sal word in die nabye toekoms."
Waterkloof, Escape From Johannesburg
Purple Trumpet Guest House"Dit is goed geleë en naby The Club. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Harmony Cottage"Was ons eerste besoek aan Potchefstroom, mense ongelooflik vriendelik en behulpsaam, skoonste dorp ooit, en almal praat Afrikaans, was so bly om dit te beleef."