Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Slegs hoofstraat is rybaar, agterstrate in woonbuurt is onbegaanbaar met 'n motor."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Montana Cape House"Won't stay anywhere else. Highly recommended."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Nie veel tyd gehad om rond te loop nie (hospitaal besoek)."
Tierpoort, Escape From Johannesburg
This is It Apartment"So 'n stil omgewing. Ons was uitgerus na die naweek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Banana Coves"Hartbeespoort is baie naby en baie plekke om te sien. "
Parys, Escape From Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Wonderlike antieke winkels in Parys."
Parys, Escape From Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Ons lief Parys en gaan gereeld soontoe!"
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"In Magaliesburg self is daar nie veel attraksies nie. Dit lyk of heelwat van die plekke wat in die omgewing was, nie meer bestaan nie of daar is net nie aanwysingsborde sodat mens dit kan vind nie."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Naby aan die NWU-kampus. Glo wel die area kan gevaarlik raak na donker."
Koster, Escape From Johannesburg
Over Tuin Guesthouse"Hou van die stilte. Naby genoeg aan moontlike bestemmings in die omgewing. Dit is 'n klein dorpie wat 'n sjarme van sy eie het. Sal graag meer tyd daar en in die omgewing wil spandeer. Het gesukkel om inligting te kry oor wat in die nabye omgewing te doen en te sien is."
Panorama, Escape From Johannesburg
Sandstone Gastehuis"Goeie woonbuurt weg van die verval van die middedorp. Stand van die teerpaaie egter skokkend en doen afbreek aan die buurt."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Die strate in die omgewing is in 'n slegte toestand met al die potholes. Daar kan dalk ook gekyk word na straatligte in die hoofstraat, dit sal besoekers help om snags hul bestemmings makliker te breik as jy vreemd in die omgewing is."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Ongelooflike mooi en unieke omgewing."
Villieria, Escape From Johannesburg
Waverleysrest"Baie veilig en rustige plek. En Gratia is goed geleë naby 'n winkelsentrum!"
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Kan gerus straatname laat aanbring wat sal help om plekke op te spoor."
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
SereNight Gastehuis"Gerieflik naby aan alles, maar tog eenkant en veilig."
Shere, Escape From Johannesburg
14 Tygerberg Country Estate"My husband and I liked the rustic country yet so modern feel about it."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Rus en vrede vir die siel. En 'n wonderlike plek om kwaliteittyd saam met iemand te spandeer!"