Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Vrede, Escape From Johannesburg
Langberg Events"Pragtige plekkie, die dorp se paaie kort net die bietjie aandag."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Route 96 Brewery Akkommodasie"Wie kan nou nie van Potchefstroom hou nie?"
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Cul-de-sac Gastehuis"Dit was so lekker om Aardklop te kon bywoon! Dit was so netjies en skoon en mooi groen! "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Paaie rondom die dam is in 'n baie slegte toestand."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Glen Marion Guest House"Heerlike stil omgewing met al die nodige winkels naby."
Gholfsig, Escape From Johannesburg
Topiary B&B"Baie skoon en netjiese dorp. Ek het baie veilig gevoel."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Blue Skies and Butterflies"Ons was oor die jare al dikwels in Potchefstroom en dink dit is 'n wonderlike dorp. Hierdie keer was ons spesifiek daar vir Aardklop. Die fees was baie goed gereël en ons het 'n paar uitstekende produksies bygewoon."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Baie besienswaardighede en winkels vir alle behoeftes."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Dahlene's Guest House"Nice, safe and quiet suburb close to everything."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Mens hoef nie ure te ry om die Kruger Wildtuin te besoek nie. Ek beveel Dinokeng ten sterkte aan vir enige iemand wat wil wegbreek en net weer die natuur te kan waardeer."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Die personeel by die hekke en Camp Discovery was ongelooflik vriendelik en behulpsaam."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Flutterby Guesthouse"Gaan woon gerus 'n Aardklop kunstefees by. Dit was 'n baie goeie ervaring gewees. Kan nie regtig my mening lig oor Potch as toeriste bestemming nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Mooiplaas"Beide Potch en Parys is binne maklike bereik. Parys natuurlik 'n groot naweek- of dag uitstappie bestemming met baie kuns/antieke winkels en restaurante!"
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Parys is beslis 'n plekkie om te verken. Daar is iets van toeka tot nou om te sien en te geniet."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Baie mooi plek, en lekker naby, ek is net nie seker oor die sekuriteit naby die hek nie, maar ons was ver in en het ook die leeus as wagte. "
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Loerie Inn"Ons hoop om 'n volgende keer meer van hierdie pragtige dorpie te kan sien!"
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Baie meer as wat ek verwag het. Sou graag langer daar wou spandeer om die omgewing beter te leer ken."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Aanleg Park"Pragtige Vrystaat dorpie maar bied min vir toerisme tov restaurante, inligting ens."