Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Lots of great hidden away gems and a very vibrant culture. "
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
SereNight Gastehuis"Baie rustig en veilig, met alles wat jy wil doen in die omgewing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dit is 'n heerlike bosveldomgewing wat sommer 'n klipgooi uit Pretoria is en een kan sommer vir 'n naweek wegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"Fantastiese dorp - ons sal beslis weer die dorp besoek! Die mense is ongelooflik vriendelik, ek wens JHB was meer soos Parys! "
Rietondale, Escape From Johannesburg
Tevrede Guesthouse"Baie netjiese skoon en veilige area. Hou baie van die parkarea vir ontspanning en geriewe. Winkelsentrums is ook baie goed geleë. "
Ifafi, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Solank jy by Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre bly is Ifafi great! Dis baie naby al die toeristeplekke soos Pretville, French Toast, die kabelkarretjies en Jasmyn. Ifafi is inteendeel die beste plaaslike area in Hartbeespoort, naaste aan die inkopiesentrums en is die hoofdeel van Hartbeespoort. Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre is in die hartjie van Hartebeespoort."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Parys is 'n lekker wegkomplek vir 'n naweek vir al die Gautenggers. Daar's heelwat kuns en oudhede winkels. Ons het van Klipdrif af deur die Vredefortkoepel gery en dit voel sommer of mens iewers in die Kaap is so mooi is dit plek plek. Dit is nou winter en droog, maar steeds baie mooi."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kiepersol Lodge"Dalk nie Potch nie. maar nader aan Vaalrivier beslis."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Dinokeng baie mooi en lekker naby aan Jhb. Ons het op ons eie wildritte gegaan en dit was nie te wonderlik nie, het maar min diere gesien. Daar is baie heerlike restaurante in die area."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"I sincerely enjoyed the town. As opposed to Clarence which I heard as much about Parys is a firm favourite now. Kiki's Photography Studio is an absolute must. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Only one hour drive from our home and amazing bush holiday right on our door step, will be back soon. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Excellent place, great staff, neat and tidy. Chris is always friendly and helpfull. Will definitely come again. Love the improvements done since last year."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Die dorpe gaan effens agteruit, maar dit bly steeds ideaal vir die oornagdoel omdat dit nie so gejaagd is soos die eintlike toerisbestemmingsplekke nie. Dit skep tog nog die plaasdorp-atmosfeer en laat toe om nog rond te stap tussen die restuarantjies. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Stil doprie met sy eie karakter."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Goeie wegbreek van die stad, beveel mense aan om te gaan as hulle "rus en stilte" kort. Was 'n voorreg om net te kon aftrek en in 'n "ander plaas" te kon in ry. Sal beslis weer gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Loop Street"Was goed om te sien, maar een dag en aand is genoeg om alles te sien."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Kan slaggate in die agter strate herstel. Ideaal vir 'n wegbreek van die rand en besoek aan die koepel-gebied."