Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Parys is 'n pragtige plek. Dit was natuurlik 'n bietjie besig oor die Kersseisoen, maar sal beslis weer daar gaan kuier."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Kan jy glo dit is die eerste keer wat ek in Cullinan was en die dorpie is fantasties. Ek glo net Cullinan doen nie genoeg bemarking nie en dit sal baie hartseer wees as alles moet uitsterf - kyk net hoe het Parys begin blom. Cullinan julle moet plan maak."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Croche Guest Lodge"Naby Clarens. Geen behoorlike restaurante nie. "
Parys, Escape From Johannesburg
Museo Karma"Parys se hoofstraat is 'n ongelooflike lekker plek. Die winkeltjies is baie verwelkomend en skep 'n wonderlike atmosfeer. Parys staan nie terug vir Clarens in dié opsig nie. Daar is ook gorie gholfbane wat die mans besig gehou het sodat die vrouens kon rondloop."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Mens benodig 'n 4x4 om meeste van die besienswaardighede te besoek. Miskien sal ons volgende keer so 'n roete beplan. Ek het heerlik appelkose en perskes gepluk en so van die boom af geëet. Dit was so 'n genotvolle ervaring."
Groenkol, Escape From Johannesburg
The Gables Guest House"Rustige en still buurt, boomryke strate ... ideaal vir 'n laatmiddag stappie."
Protea Park, Escape From Johannesburg
@ Home Guest House"Love the view from the quest house, on top of the mountain. "
Parys, Escape From Johannesburg
Art Lovers Guesthouse"Goeie reisafstand vanaf Johannesburg. Party plekke maak te vroeg toe. EnStyle is uitstekend. "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Parys is 'n baie ontspannende en rustige dorpie met baie oulike eetplekkies en winkels. Baie buitelugaktiwiteite."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
TangleWood Nature Estate"Was nie werklik in dorp toe nie, maar lyk oulik. "
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Villa Stoney"Dis asemrowend mooi en daar heers 'n ongelooflike landelike atmosfeer so naby die stadslewe."
Parys, Escape From Johannesburg
Village Lodge Vaal de Grace"It is a nice place, especially for golfers because of the choice of 2 golf courses."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Rustige Vrystaatse dorpie."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"There are loads to do and see. A great place to visit as a family. "
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Die antieke winkels is regtig 'n toeriste-aantreklikheid."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Morubisi Bush Lodge"Hartbeespoort is wonderlik en ek is mal daaroor om soontoe te gaan. "
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Houtbosdorp"A quaint, friendly, small town, with plenty of options for day trips or relaxing for a few days in a quiet, peaceful, secluded place."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Laetari Guest House"Beautiful mountains and views, breathtaking display of Mother Nature."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Die perfekte plek om te oornag as jy die middag uit Natal uit ry Kaap toe."