Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Elizabeth's Manor"Dorp is mooi skoon en paaie in goeie toestand. Sal dorp verseker weer wil besoek."
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
Foundry Guest Lodge"Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Die Bult is 'n omgewing eie aan studentelewe. Die winkels en restaurante is kreatief met 'n gees van jonkheid. Hiermee saam is daar ook 'n geskiedenis van Potchefstroom met sy akademiese agtergrond wat verskeie besoeke aan jou as toeris bied. Die Bult het 'n karakter eie aan homself; wees bevoorreg en gaan deel daarin."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Dahlene's Guest House"Great stopover for us on our way from Port Elizabeth to Botswana. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Ongerep, minder "Hermanus" as bv. Clarens, maar naby alles. Goeie opsie vir diegene wat Lesotho wil besoek, omdat dit so naby is aan die grens en klomp ryery uitskakel, daar is nie groot winkels en apteke nie, so maak maar seker jy het skaars persoonlike items, goeie slaghuis, so kry jou vleis daar."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Oranje Guest Farm"Ons verblyf was te kort, het nie die keer Fouriesburg self besoek nie, maar op grond van 'n vorige besoek is dit 'n mooi dorp."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Met ons aamkoms in Parys was dit reeds donker die aand. Ons het aanvanklik gedink dis dalk beurtkrag dat die dorp so donker is totdat ons besef het dat net hier en daar 'n straatlig brand. Sou dink vir 'n dorp met so besige deurvloei van verkeer moes die hoofstraat se ligte darem almal gebrand het! Die winkeltjies maak in die daglig darem op vir die donker strate in die aand."
Hammanskraal, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hammanskraal is 'n baie lekker toeriste-bestemming, lekker naby aan Johannesburg en het alles wat mens nodig het. "
Protea Park, Escape From Johannesburg
@ Home Guest House"Rustige omgewing en maklik om die gastehuis vanaf Pretoria te kry. Aanwysings was baie goed. Veilige parkering."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Oak House"A great town to visit. A real little gem. During the week it is quiet so make early dinner plans to avoid disappointment."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Die Hoi Polloi restaurant was ongelooflik. Kan dit beslis aanbeveel."
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
Ambonnay Terrace"A very welcoming area and streets names clearly visible."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Dit is baie sentraal geleë en naby aan die N1. "
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Het ons tyd daar geniet. Lekker gedwaal tussen die winkeltjies. Wye verskeidenheid goedere te koop."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Palm Valley Inn & Conference Centre"Sou graag die dam van nader wou sien, maar geen maklike toegang nie. "
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Houtbosdorp"Broederstroom is 'n rustige plaasgemeenskap. Lekker om net bietjie uit die stad te vlug en padstalle, eetplekkies, ens. te besoek."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
@ Harties Accommodation"Baie dankie. Jasmyn was weereens 'n treffer."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
52 Oaks Guest House"Die dorp self bied alles wat jy soek en die mense is baie vriendelik."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Pragtige plek en rustig. Het heerlik gekuier by plaaslike eetplekke."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Afri Sleep Guesthouse"Baie klein dorpie, maar dis special en dis hoekom 'n mens dit besoek en dis naby al die res van die aantreklikhede soos Clarens waaroor die vrouens mal is. As jy bike ry soos ons ook doen is die paaie rondom Clarens-Fouriesburg-Golden Gate awesome paaie om te ry met 'n motorfiets."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sun Cottage"Fouriesburg is so not my cup of tea. Die natuur is pragtig en ons kon nie genoeg van die vars lug kry nie maar Fouriesburg is regtig baie klein en ons het gesukkel om 'n winkel te kry om benodighede wat ons vergeet het te koop."
Parys, Escape From Johannesburg
Savannah Game & River Retreat"As jy genoeg tyd het; is daar altyd nog 'n antiekewinkel om in te loer; ek het alles en nog wat gekry wat op my "shopping-lys" was. As jy een van die restaurante wil besoek op 'n naweek; maak seker jy het bespreek; dit kan 'n probleem veroorsaak."