Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Flamwood, Escape From Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Flamwood is goed gesentreerd in 'n besigheidsgebied met baie winkels en restaurante."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Fa'Trez Guest House and Spa"Baie naby aan alles, geen onnodige reistyd by nie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Copper Kettle"Die Windmill het lekker kos gehad teen billike pryse."
Waverley, Escape From Johannesburg
Bateleur Cottage"Ons was beïndruk met die winkels wat laat oopbly en die eetplekke so naby. Ons hoef nie ver te ry vir 'n bank of apteek nie. Op die plaas was 'n avontuur."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Die Kuiergas"Dit is 'n baie rustige en stil omgewing, sonder verkeersgeraas. Ek het dit baie veilig ervaar."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Houtbosdorp"Heerlike omgewing - ek dink daar is nog juwele wat ons nie ontdek het nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Pragtige vakansiedorp, vriendelike mense asook skoon strate. Geen bedelaars by robotte of stopstrate nie. Rustige omgewing en skoon vars lug. Restaurante te kies en keur. Lieflike dorp."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"I think Fouriesburg is a great launching pad for Lesotho and Clarens. I would recommend Fouriesburg to anyone looking to stay in that part of the country. It is very quiet and rural, with no hustle and bustle, which would suit travelers who don't want the busy environment of Clarens."
Equestria, Escape From Johannesburg
Peter's Guesthouse"Easy access to Or Thambo and many shopping centers as well as Visa embassy."
Mogwase Unit 4, Escape From Johannesburg
Marys Bed and Breakfast"A really good place to getaway with all necessities provided. "
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Lynnwood View Bed & Breakfast"Die sekuriteitsgebiede is seker essensieel maar skep tog 'n klein frustrasie vir die besoeker wat telkens moet inteken om by jou bestemming te kan kom."
Frankfort, Escape From Johannesburg
De Wilge Guesthouse"Goeie waarde vir geld by SAFARI restyurant gehad. Lekker koffie gedrink by Kofi-Kopi."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Cottage"Ongelooflike oulike plekkie met die mooiste winkels en restaurante!"
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Dahlene's Guest House"In die donker gewonder oor die buurt, maar glad nie sleg gelyk in die daglig nie."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Lavender Hill Country Estate"Heelwat besienswaardighede in omtrek."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Die paaie in die dorp is swak en benodig baie herstelwerk."
Kleinfontein, Escape From Johannesburg
Kleinklip Self-Catering Bushveld Lodge"Ons het verdwaal op pad soontoe en moes paar keer bel om die plek te kan kry, maar die oom het ons baie gehelp. Ek sal net voorstel om 'n bord langs die pad te sit, of GPS koordinate te gee."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Bellstone Bed & Breakfast"Neat suburb, suits most people. Highly recommended. "
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie."
Brits, Escape From Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Brits is 'n baie oulike plekkie, alhoewel ons net in Beestekraal was by Thaba Morula Plaas vir 'n verjaarsdag. Baie lekker plaas atmosfeer en lekker weer. (Mei) "
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Yenfie B&B"Lekker plek om te rus na 'n lang reis en naby winkelsentrum met eetplekke."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie naby aan alles en almal. Mens hoef nie te ver te ry nie."