Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Te kort aan 'n supermark. Enigste plekke om vleis te kon koop was by die slaghuis en bottelstoor. Slaghuis se vleis ongelooflik lekker en 'n baie oulike winkeltjie."
Northern Free State, Free State
Puruma Pride Lion Park"Die natuurskoon was eenvoudig en verbasend mooi!"
"Ons geniet en waardeer 'n tipiese plattelandse dorp soos Trompsburg, maar omdat ons net oorgeslaap het en route na Graaff-Reinet, het ons nie die omgewing se besienswaardighede besoek nie."
"Die natuurskoon is asemrowend en die dorp Clarens is verbasend skoon. Gemeet aan die huidige tendens waar rommel feitlik in elke dorp en omgewing 'n onooglike skande is. Ons was verstom om op Nuwejaarsoggend deur Clarens te ry en te sien hoe skoon die dorp na Oujaar is. "
"Excelsior is 'n bitter klein Vrystaatse dorpie, maar as jy 'n middelpunt soek van waar jy besienswaardighede kan besoek en 'n rustige hawe soek, dan is hierdie die plek vir jou."
"Pragtige geboue, lekker padstalle nie te ver. Oos-Vrystaat bly pragtig, veral gesteentes."
"Still one of the very rare area left in South Africa for tourism. The place has lots to offer and is also clean with the environment still in pristine conditions."
"Ons is gereelde Clarens besoekers en het vriende wat permanente inwoners is. Ons hou daarvan om elke keer ander akkommodasie uit te probeer."
"Paaie soontoe baie sleg, van Gauteng sowel as Oos-Kaap, lekker toeristedorp."