Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Wonderful old world, we loved all the shops and the people are so friendly, love that place, the kids did water rafting and really enjoyed that."
" 4 ure is al tyd wat nodig is vir inkopies in Parys, gaan maar met 'n kar wat 'n groot kattebak het."
"Ek kan nie glo Bloemfontein het so agteruit gegaan nie. Vullishope op elke hoek en draai oppad na die Skougronde. Regtig nie die skoonste dorp nie.."
"Arme honde wat ons gesien het. Voorstel dat Rosendal gemeenskap hande vat en diere sover moontlik steriliseer en versorg. Never turn a blind eye to a human or animal in need. "
"Die hotel in die dorp bied ongelooflike disse en is baie deftig. Dis net jammer dat die rommel orals gestrooi lê wanneer jy in Vrede aankom."
"Stilte is goed vir 'n week op die meeste ek glo na dit is daar absoluut niks om te doen nie."
"Good location for Drakensberge. Nice city centre with all the shops you might need."
"So 'n geskiedkundige dorp met swak/geen aanwysings na die plekke wat dit die moeite werd maak om te besoek! Bethulie, jou talente is almal onder die maatemmer weggesteek!"
"Baie onderskatte vakansiebestemming en moeite werd om eerder oor te slaap as die lang pad Kaap toe in een dag te doen."
"Regte Vrystaatse dorpie. Moet net nie agterband op BMW motorfiets daar probeer herstel nie!"
"Al irritasie was dat alhoewel die winkels in die winkelsentrum hulle dienstye adverteer tot 21:00. Al die winkels in die sentrums is al gesluit was teen 18:00. "
"The area is functional and convenient for parents travelling to the nearby schools (Eunice Girls High and Grey College)."
"Ons sal Dan Pienaar as 'n toeristebestemming aanbeveel. Baie sentraal geleë en 'n baie netjiese voorstad."
"Dit het in ons behoefte van blyplek vervul. Die natuur was verfrissend. Ons was nie in die dorp self nie."
"Deserves to be better known, given its history and buildings (especially a beautiful sandstone church)."
"Vir 'n klein dorp is daar regtig waar so baie om hier te doen vir alle ouderdomme, groepe en families. Van oulike uiteetplekke en cafe's tot winkelkies, riviervlotvaart, oorde en soooveel meer. Perfek vir 'n rustige wegbruik."
"Ons al paar keer in Harrismith oorgebly, elke keer was dit baie lekker. Sal beslis weer oorbly in Harrismith."