Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"The town streets are an absolute mess and the municipality should be embarrassed. It is shocking to see how another town has gone backwards, an absolute disgrace. My opinion, incompetent people should not be in charge."
"Bloemfontein kan meer doen om as 'n toeristebestemming bekend te word, bv die Hoogste Hof van Appel, Grey College se pragtige gronde, die Naval Hill wat 'n bewaringsgebied was, maar nou redelik verwaarloos is. Daar is soveel dinge wat in Bloemfontein se guns tel, maar wat die afgelope paar jaar afgeskeep is wat instandhouding betref."
"We didn't find anything interesting to do or see in Bloem, so we didn't make a trip into the city. We just passed on through."
"Die biltong is die moeite werd. Ons kry nie die tipe biltong in Durban nie."
"Die nabye omgewing, paaie en winkelsentrums was netjies. Die toernooi se funksies was in die BON Hotel in die middestad. Niks fout met die hotel nie, maar die area daarom lyk vervalle met hope rommel/vullis (soms aan die brand) oral op die sypaadjies. Ook heelwat slaggate op ons roete."
"Ek is 'n oud-Bloemfonteiner en het my voetspore daar afgestof soos wat dit agteruitgegaan het. Dit is baie hartseer dat een van die mooiste stede (Blommestad) so verniel is."
"Pragtige klein dorpie. Ongelukkig bitter min vir toeriste om te doen. Daar was geen restaurante oop op die Saterdagoggend nie, wat jammer is want ons moes na 'n naburige dorp gaan vir middagete. Daar is wel 'n staproete buite die dorp, nie stapafstand nie."
"Riemland is 'n klein oase, maar die voorstad self effe verwaarloos. Potholes, strate vuil. Maar dit was steeds die moeite werd om daar te bly."
"What a little gem of a town. Loads of history and beautiful scenery and the most amazing people. Prices are so good and close proximity of so much to do."
"Not much to do in Ladybrand, but if you have your passport ready you can travel to Lesotho without any issues and go hiking and do a bit of sightseeing."
"Ons sal beslis weer in Harrismith oorbly op pad Drakensberge toe. Dit maak dit meer bekostigbaar en die omgewing is mooi."
"Maybe a bit unfair on my side as I cannot claim to know the place very well, but it does not seem to have much to offer visitors other than some great B&B's."