Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."
"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."
"Mooiste natuurskoon en 'hidden gems' op land en see. 'Shark-cage diving, Grotte, oulike klein winkelsentrum en vele meer."
"Ons weet nog steeds nie - die opinies verskil oor wie nou regtig vir Gansbaai lekker maak. Wie maak vir Gansbaai lekker?"
"The friendliest town we have ever been to. Lovely people who fed us amazing food at the restaurants."
"Gansbaai is een van ons gunstelingplekke in die Suid-Kaap met baie interessante winkeltjies en die pragtige see."
"All I can say if you want to get away from the business of a job or city life. Gansbaai is the place to find tranquillity and peace. An amazing get-away to be refreshed."