Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Restaurante wat lekker etes gee en regtig waarde vir jou geld is veral die wat naby die hawe geleë is."
"Lovely place. Visited the penguin sanctuary. Awesome hearing the stories of why the penguins are there, but overall Gansbaai is a beautiful and relaxing place."
"Gansbaai is vir 'n vissersdorpie. Benodig net 'n goeie mediese afdeling, want Hermanus is ver om te ry vir 'n noodgeval."
"Enjoyed Gansbaai, lots to do in the area. A nice place to relax and unwind and the little town has everything you need. People are incredibly helpful, as we had car trouble and where helped and on the road within an hour."
"Dis 'n baie mooi stranddorp ─ veral die ingang en naam bord. Daar is baie netjiese plantasies. Ons het selfs die hawe besoek en daar rondgery om bietjie meer van die dorp te leer. Ek beveel definitief gaste aan om daar vakansie te hou."
"Gansbaai is ver genoeg van die stedelike gebiede om steeds heerlike stil vakansies te bied vir dié wat uit die stadsgewoel wil kom."
"Beautiful coastal town, friendly residents. Harbour is breathtakingly beautiful, especially at night."
"Lovely little dorpie! I will definitely go back there. I even tried my hand at fishing and threw in my first line during our short stay in Gansbaai. Needless to say, the sinker attached to the fishing rod hit my stepson on his elbow instead of the water, but my next throw was better! I did not catch anything however, just pulled in seaweed."
"We were disappointed about the Klipgat caves, the place was closed. There is also no much activities for kids."
"Baie baie vriendelike mense orals waar ons beweeg het, het ons welkom gevoel. Dus beslis 'n plek wat ek weer na toe sal gaan vir 'n wegbreek"
"Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie."
"Jammer die Penguin Sanctuary is net oop oor naweke. Kan hulle dit moontlik oorweeg om Woensdae ook oop te maak vir die publiek?"
"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."
"Vis en tjips by the Fish Lady as jy ‘n wegneemete op die strand wil geniet of Blue Goose as jy iets meer formeel wil geniet. Albei se kwaliteit en diens is puik. Walkerbaai Natuurreservaat is absoluut pragtig."
"Gansbaai en die omgewing het my stoutste verwagtinge oortref. Ons het die omgewing goed verken en was baie verbaas oor al die uitbreiding wat die afgelope paar jaar reeds daar plaasgevind het."