Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Ons was spesifiek in De Kelders. Absoluut lieflik, skoon, netjies, veilige deel om te kuier en rond te stap, geen steurnisse ondervind. Die see en sonsondergange asemrowend. Die tuin om Whale Cove is so mooi en skoon trek dadelik 'n mens se aandag, parkering vir voertuig is joune en beskikbaar. Voorwaar n uitstekende plek om te kom bly."
"While the town has an old-world rustic appeal with really friendly people you get the sense the locals and industry is really struggling. A lot of surrounding homes and the area in general are not in a good state. The town is in need of investment to put it on par with other fishing towns in the Western Cape."
"Ons het al die baaitjies en strandoorde besoek en die een was mooier as die ander."
"Dit is ’n heerlike vakansiedorp. Vriendelike diens en baie lekker eetplekke. Net jammer van die beurtkrag."
"Pragtige see- en plantegroeitonele in omgewing. Was gelukkig om drie (3) walvisse baie naby te sien. Aanbeveel vir diegene wie nog nie daar besoek afgelê het nie."
"Die dorp se besienswaardighede is fantasties. Daar is so veel om te doen en te sien dat jy nooit uit gekuier sal raak in Gansbaai nie."