Verified Reviews
George
All reviews have been left by TravelGround customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Hartenbos en Mosselbaai is vir my die plekkie om te gaan. George is nie ver van hulle nie, maar Mosselbaai bly nog steeds my hart se punt."
"Baie uitgebrei oor die jare, maar steeds 'n aangename plek om te bly - vernaamlik in die voorstad waar ons onsself bevind het."
"Gaan besoek vir seker die Redberry Farm en maak 'n draai by Elvis Brew as jy 'n koffieliefhebber is."
"The only bothering to me as I was driving was the roads that are not on standard. Other than that, I think that was there more time, I would have explored a bit more."
"George is 'n lieflike plek. Die atmosfeer is skoon en rein. Soveel prag en pret!"
"Die plattelandse atmosfeer met wonderlike winkels én die see om die draai, wat 'n uitsonderlike kombinasie!"
"George is 'n pragtige plek, ek sal beslis vorentoe van Lientjies gebruik maak."