Successfully reported

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Loerie Guest Lodge

"Jy het alles hier, die woude, berge en die see. Verder is die infrastruktuur puik en die kos by die vele interessante restaurante van top gehalte. Puik bestemming."

George

Mountain Dew Guest House

"Rustige dorpie en baie sentraal geleë."

George

Ibis Place Guest House

"Het van George se mall gehou. Was by 'n haarsalon daar wat uitstekende diens gelewer het. Redberry farm se mark, baie oulik."

George

Cherry House

"Lief George. Mooi skoon en vriendelik."

George

Ibis Place Guest House

"What can I say? This jewel. If the Garden. Lives up to the moniker 'Garden Eden'!"

George

8 on Wright

"Baie netjiese dorp met vriendelike mense."

George

Blue Whale Resort

"A trip on the Qutenqua Power Van and a visit to the train and vehicle museum were exceptional."

George

The Tophat Luxury Accommodation

"We went to the George botanical gardens and we had such a great time. We enjoyed being out more than the expensive house we paid for."

George

Oakhurst Hotel

"George is 'n sprokiedorp. Sal beslis weer George besoek."

George

Moregloed

"Die teenwoirdigheid van veiligheidsdienste asook verkeerspersoneel oral in Eden distrik baie sigbaar en hulpvaardig. Een van die skoonste dorpe. Baie netjies. Toilette by strande skoon en versorg. Die beskikbaarheid van busdienste oral in die dorp was opvallend. 'n Moet is die 7 passe tussen George en Knysna en die kaaimanspas tussen Wildernis en George. Netjiese Outeniquapas saam met Montagupas baie lekker. So baie om te doen in en rondom George. Die Aarbeiplaas naby die lughawe was 'n verborge juweel. 'n Moet vir almal veral mense met kleiner kinders. Moet asb nie Elvis Brew coffee shop vergeet nie."

George

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Sal definitief weer kom. Was lieflik."

George

Loerie Guest Lodge

"George is the place to be - awesome."

George

Lorita's

"George is amazing."

George

ArendsRus Country Resort

"Als wat jy nodig het is hier en nog meer."

George

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Mooiste en lekkerste dorp."

George

ArendsRus Country Resort

"Uitstekende bestemming. Baie om te doen en te sien binne klein radius."

George

42 On Adderley

"George is 'n mooi en lekker plek naby baie strande geleë."

George

Pollocks Place

"Mense is vriendelik oor die algemeen en diens goed."

George

Alpine Inn

"Pragtige netjiese deel van ons mooi land. Kan sien mense aan stuur en inwoners doen baie moeite."

George

Lazy Lavender Guest Room

"Ons is gaande oor George. Sal sommer soontoe verhuis."

George

Alpine Inn

"Skoon, rustige dorpie."

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"George is al deel van my. Van kind wees dae hou ons al vakansie in George."

George

Lientjies Overnight

"Dit is 'n goeie toeristebestemming."

George

The Georgian

"Mooi dorp met 'n legio toeriste-aantreklikhede in nabye omtrek."

George

The Sand Olive

"Puik, sal enige tyd weer kom besoek."

George

The Railway Cottage

"George is skoon en alles werk. Mense is gewoonlik baie vriendelik."

George

VoelFrey

"Wonderful place, friendly service wherever you go."

George

57 on Plover

"Onverbeterlik!"

George

ArendsRus Country Resort

"George is 'n lieflike plek met volop doendinge. Beslis een van my gunstelingplekke!"

George

Heroldsbay Views

"Pragtig en skoon."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270