Verified Reviews
George
All reviews have been left by TravelGround customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Best place in South Africa, which other provinces can learn from in the Western Cape."
"Ons reis redelik dikwels van Oos-Londen na Kaapstad en ons oornag dan graag in George omdat die omgewing so pragtig is."
"Ek raak nooit moeg vir George en die omgewing nie, soveel om te doen en sien!"
"George is 'n baie rustige plek, net 'n entjie van die strand af maar ook nie te erg nie."
"Baie skoon en netjiese dorp, op die Tuinroete geleë en naby die see, definitief 'n wenplek om vakansie te hou."
"George is asemrowend-mooi. Die uitsigte oral en die naby liggende dorpe is net so mooi. Ek wens almal kan die geleentheid kry om God se handewerk in aksie te kan sien in die streek. Die mense is vriendelik en die rustigheid is aansteeklik. Ons het regtig lekker geslaap en gekuier."
"George was nog altyd 'n gewilde toeristebestemming en ek glo nie dit sal spoedig verander nie, nadat ek self daar gewoon het vir 15 jaar."
"George is 'n baie rustig plek en is perfek as jy wil wegbreek van die jaag van die stad, hetsy vir 'n vinnige breuk op die strand of na die baie mooi natuurskoon."
"George het sopas ons gunstelingwegbreek-eindbestemming geword en George sal ons sal beslis meer sien."
"'n Absloute juweel waarvan min mense, behalwe die branderplankgemeenskap (gelukkig) weet!"