Verified Reviews
George
All reviews have been left by TravelGround customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"This is part of an annual trip that my elderly friend takes to South Africa, from the UK. He always enjoys George!"
"Baie dankie aan die eienaars en opsigter wat die woonstel so goed in stand en skoon hou. Dit was 'n absolute plesier om daar tuis te gaan. Sal definitief weer julle plekkie wil bespreek in die toekoms."
"Ons was in George vir die ou kar skou. Het self ons kar uitgestal. Die stad bied alles wat jy nodig het. Die klimaat was ook nie sleg nie. Soveel dinge om in en om George te doen!"
"Heroldsbaai bied 'n rustige en redelik veilige omgewing vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die gejaag."
"George is 'n mooi dorp in 'n pragtige omgewing. Verskeie strande, nie vêr om te besoek nie."
"Skoon, mooi natuur, baie besienswaardighede, goeie winkelsentrum, goeie kos en baie fietsrypaaie."
"George is a central area to stay in if you want to visit nearby areas like Oudtshoorn, Knysna, Wilderness or even Plettenberg Bay."
"George is 'n pragtige plek. Ek was baie beïndruk met die groot boom anderkant Hoekwil. Dit is ook naby Wildernis en Mosselbaai. Sal George aanbeveel vir 'n vakansie."
"Dit is 'n stil woonbuurt in George en naby genoeg aan al die besienswaardighede in George en die omgewing, maar sonder die geraas van die verkeer en bedrywighede van die stad."
"There are various vineyards situated close to George. It is also very close to the Redberry Farm. The Redberry Farm has lots of activities for both adults and kids, like picking your own strawberries. I highly recommend it for a view hours of fun."