Verified Reviews
Gonubie
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gonubie
Rated 4.5 out of 5 based on 232 reviews.
"Skoon en netjies dorpie naby aan die stad met amper geen slaggate in die strate nie. Verskeidenheid van winkels, supermarkte en restourante beskikbaar."
"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "
"We enjoy the climate and swimming at Gonubie beach. Life guards are always on duty. We like to return to Gonubie for holidays."
"Ons was ongelukkig te kort daar om ‘n opinie te kan gee - dit is egter goed geleë en ‘n wonderlike oornagopsie langs die Oos-Kus. "
"Little town, not busy over the festive season and a perfect getaway destination if you don't like being part of the buzz. "
"Gonubie is net een woord: vakansie! Heerlike strande en rustige, veilige omgewing."
"Gonubie is die ideale vakansieplek vir mense wat van stilte hou met 'n pragtige strand en lekker eetplekkies. "
"Gonubie het baie beperkte toeriste-attraksies en is wel beskikbaar in omliggende areas waar jy sal moet ry om dit te kan benuttig."
"Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef."
"Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar. "
"Gerieflik vir ritte na alle kante van Oos-Londen en die stad. Goed voorsien vir die belangrikste alledaagse inkopies."
"Dit was 'n nuwe ervaring, eerste keer in Gonubie. Sal weer daar gaan bly."
"Ideale area om as basis vir vakansies en reise na omliggende plekke te dien."