Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.
"Spoedwalle moet beter gemerk en duideliker geverf word, asseblief! Vriendelikste mense."
"Ons het oorweeg om na Gqeberha te verhuis, maar die watersituasie is sorgwekkend. Andersins, die mense is vriendelik."
"Port Elizabeth is a beautiful place, people need to explore it more, such a lot to see and experience in this friendly city with its friendly people, just awesome."
"Despite the unpredictable weather and wind, it's a great holiday environment to relax and do business."
"Dit was my heel eerste besoek aan Port Elizabeth, en ek moet se ek is so verlief op die plek, en gaan binnekort verhuis. Die strande is puik en baie netjies en skoon."
"It is very clean and friendly people. It is the place to be if you are looking for peace of mind."
"Die stad is vuil en sal dit nie weer besoek nie, alle gemors waai die wêreld vol en die paaie is 'n gemors. Sal wel Summerstrand weer besoek wat oor die algemeen skoner en netjieser is."
"Die middestad is vuil. Gemors waai die wêreld vol. Sal definitief wegbly uit die middestad en liewer aan die buitewyke kuier in die toekoms."
"Although Gqeberha is in need of a facelift, it also has some hidden gems and is well worth a visit!"
"Port Elizabeth is die mooiste en vriendelikste plek, baie mooi plekke om te besoek en genoeg winkels vir ons dames om lekker te shop. Besoek PE al vir 16 jaar."