Verified Reviews
Graaff-Reinet
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Graaff-Reinet
Rated 4.5 out of 5 based on 1833 reviews.
"Was een van die min dorpe waar ek gevind het dat die jongmense jou so mooi groet en beleefd is."
"Beplan genoeg tyd om al die besienswaardighede van hierdie mooi dorp rustig te besoek."
"Dit is jammer dit gaan ekstra tyd by jou reis voeg om ten minste iets te gaan kyk. Daar is baie om te sien."
"Having just come from Cradock, where things are very different. It was good to see a clean, functioning town."
"If you are looking for a relaxing break out of the rat race, this could be the place to unwind."
"Die Valley of Desolation was ongelooflik. Dit bied 'n unieke uitsig en natuurtoneel."
"Ons is verlief op Graaff-Reinet en kuier graag daar. Baie ook om in die omtrek te sien."
"Baie ou geboue, museum en oulike winkeltjies. Die kerk is baie indrukwekkend!"
"Die Molteno Slaghuis het uitstekende wors, en ons het heerlik geëet by the Pioneer Restaurant. Did dorpie is maar bietjie vervalle en vuil. Maar steeds baie mooi. Ons was mal oor die Vallei van Verlatenheid."
"Mooiste dorpie en strate. Ons het juis Graaff-Reinet gekies bo Colesberg."
"Make sure to spend more time here than you think, as there is lots to see, very historical place."
"Uitsonderlike dorp met al die plekke wat toeriste kan besoek."