Verified Reviews
Grabouw
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Grabouw
Rated 4.3 out of 5 based on 163 reviews.
"Die wynplase is wonderlik en die Railway Market 'n groot plus. Die Krimi Fest is 'n briljante konsep en iets wat ek weer sal bywoon. Dit kom wel voor asof die dorp se infrastruktuur 'n bietjie aandag kort (paaie, netheid, ens.)."
"Baie klein, maar ook baie om te doen en te sien. Veral die kosplekke in die omgewing is ongelooflik goed!"
"Grabouw is filled with spectacular views, from the mountains to the river to the greenery, the sounds of nature all around you. What more could you ask for. You feel safe and you are safe. Quaint and humble surroundings, very friendly and warm people. "
"Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome."
"Die omgewing rondom Grabouw is asemrowend mooi en die fietsryfasiliteite is van wêreld gehalte. Die Penegrine padstal is vir ons altyd 'n groot hoogtepunt en daar is klomp wynplase om te besoek. Ongelukkig is die dorp self verskriklik vuil. Ek voel onveilig in die dorp al ry ons net daar deur."
"Nooit besef watter mooi omgewing dit is nie en wat die plek alles vir die toeris bied nie. Daar lê die mooiste wyn- en vrugteplase in die omgewing."
"Grabouw bied baie vir die besoeker. Die nuwe Elgin Railway Market en lieflike wynkelders om te verken, Peregrine padstal en soveel meer. Puik vir stappers en bergfietsryers en nog soveel ander aktiwiteite."
"Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area."
"Grabouw self is bietjie rof maar naby aan alles. So rondom Grabouw se dorp is daar baie om te doen."