Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.
"Wat 'n onontdekte juweel! Mens wil dit eintlik stil hou in die hoop dat dit nie gekommersialiseer word en sodoende sy huidige miljieu verloor nie."
"Groot Brak is n baie veilige plek en uniek vir ’n gesin as jy wil wegko. Daar is baie wat jy kan doen. Dit is tussen Mosselbaai en George, so daar is ’n verskeidenheid dinge om te doen en dis glad nie ver vanaf mekaar nie. Groot Brakrivier het self lekker restaurante waar jy kan eet."
"Mooi plek met alles wat jy nodig het en indien hulle nie iets het wat jy soek nie is Mosselbaai en Hartenbos net om die draai."
"Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby."
"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."
"Stil area met relatiewe min verkeer oor Desember. Mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Het die wine tasting by Boplaas, Klein Brak baie geniet en het lekker ete gehad by Klipheuwel."
"Baie stil buite seisoen, maar ongelooflike lekker eetplekke orals en die strande is almal troeteldiervriendelik."