Verified Reviews
Greyton
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Greyton
Rated 4.7 out of 5 based on 657 reviews.
"Lieflike, rustige plek vir ontspan. Het naweek paar bergfietsroetes gery. Van hoogstaande gehalte!"
"Die huis is baie mooi, met net die beste in. Die yskas is net te klein vir 6 mense. Ons kon nie eers 'n pakkie ys in vrieskas kry nie. Die braai-area kort ook aandag en moet meer bruikbaar gemaak word. Verder was dit baie lekker, en Greyton is 'n heerlike dorp met baie vriendelike inwoners."
"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."
"Great MTB, walks, restaurants (although not supported this time - COVID), quaint shops. Just do something about that music that everyone is forced to listen to, but would prefer not to. This alone could deter me from coming back - or staying right at the other end of town."
"'n Pragtige skoon dorpie waar nie 'n papier rondlê nie. Perde wat rondloop dra by tot die rustige atmosfeer. Sal graag weer kom kuier."
"Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste. "