Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Ek sal enige tyd teruggaan Hermanus toe. Dit is 'n pragtige plek."
"Tourist attractions to be marketed on a regular basis. More activities (family) to be advertised when it's a long weekend."
"'n Aangename toeristeaantreklikheid. Geensins bedreig gevoel om besighede te besoek nie."
"Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area."
"Hermanus is the best for vacation. It's safe and beautiful. I love it especially the Waterfront."
"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."