Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Onrus is a laid back, quaint beach town. A nice surfer crowd and very friendly people, down to earth and not so touristy like Hermanus. Great walking paths, 7 min drive to the new mall, small lagoon for swimming at the main beach that stays warmer than the sea. Great local restaurants and coffees shops. I love the relaxed, easy going vibe of Onrus. "
"Hermanus groei op 'n mens en elke keer wat ek daar kom, ontdek ek die mooiste plekke langs die see en hou ek net al hoe meer van hom! Kan nie wag vir die walvisseisoen nie!"
"Vermont is 'n baie mooi plekkie en goed onderhou. Daar is 'n restaurant wat 'n goeie menu het. Die mooiste stappies langs die see. Net lekker herinneringe. "
"Ons is nou verlief op Sandbaai, dit was ons eerste besoek en definitief nie die laaste. Mal oor die rustige dorpie met sy pragtige see-uitsig en lieflike staproete en paadjies."
"Vriendelike mense, baie skoon dorp en pragtige natuurskoon. Uitstekende restaurante en winkels. "
"I love Hermanus and would go back to visit the galleries and the different little shops. Hermanus has a different vibe of the old and new in perfect harmony. It is a perfect weekend getaway destination. "
"Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar. "
"Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig. "
"Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie."
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
"Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees."