Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Die strande is baie klipperig, nie regtig sand om op te loop nie. Ons moes van buurstrand, Onrus, se strand gebruikmaak."
"Pragtig maar 'n mens kan nêrens by die see uitkom nie. Geen mooi strande nie. Berge en rotse is baie mooi."
"'n Lekker dorp met baie om te doen en te sien! Hermanus het 'n lekker "vibe"! 'n Mens het meer tyd nodig. 'n Ongelooflike skoon en vriendelike dorp."
"Hermanus is vol verrassings. Om elke hoek en draai is daar iets anders om te ervaar. Sal graag in Hermanus wil aftree."
"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."
"Sandbaai is a great place to make memories and to spend time. There is a beach nearby where I loved to take pictures and selfies. There is a convenient store should you need something but all in all everything was fabulous. "
"Hermanus en die omgewing is net ingestel op buitelandse toeriste, al betaal Suid-Afrikaners dieselfde geld."
"Lekker, nie te besig nie, tog naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Dit voel of niemand jou pla nie. "
"Die verblyf was in Onrus by Hermanus. 'n Heerlike omgewing vir 'n kort vakansie."
"Die klimaat is matig. Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Die aftree-oorde is naby baie besienswaardigdhede. Jy kry alles waarna jy soek."
"Vermont is 'n baie rustige plek, lekker by die see. Die vars lug doen wonders aan 'n mens se siel, want jy jy kan jouself nie meer hoor in die besige stad nieI"
"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."
"Veilig. Baie goeie restaurante. Lekker staproetes. Naby ander mooi dorpies wat 'n kuier werd is."
"Hermanus was en is nog altyd 'n gewilde plekkie om vir 'n naweek of sommer net vir 'n daguitstappie te besoek omdat dit nie ver van Kaapstad is nie. Daar is goeie restaurante, interessante winkeltjies en markte, asook 'n pragtige wynroete. Verder is daar ander mooi plekkies naby om te besoek soos bv. Stanford."
"Ons het Onrus geniet en dink dit is vir die persoon wat 'n rustige, kusdorpie-atmosfeer soek, die antwoord. "
"We love Hermanus and try to do the breakaway as often as possible. The views, food and restaurants are excellent. There is more than enough to do and the galleries is worth a visit."