Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Hermanus is 'n groot toeriste bestemming wat nie vir Suid-Afrikaners is nie."
"Hermanus is een lieflike dorp met gawe mense en die mooiste see-uitsigte ooit!"
"Hermanus is regtig 'n mooi plek en baie rustig. Baie besienswaardihede en dinge om te doen! Ek voel dat daar nog moeite gedoen kan word aan die diversiteit van die omgewing. "
"Sandbaai (tussen Hermanus en Onrus) is heerlik. Dit het genoeg winkeltjies dat jy nie ver hoef te soek nie as jy iets kort nie, en dit het 'n klein strandjie. Die kinders het veral die speelplek by die kwekery geniet. "
"Pragtige plek met asemrovende uitsigte en baie om te doen in en om Hermanus."
"Die dorp en sy pragtige strande het ons harte gesteel. Die berg was 'n lus vir die oog."
"Sal weer en weer gaan - pragtige ou hotel, netjies skoon en vriendelike diens."
"Veiligheid gaan 'n groter risiko raak in Sandbaai. Ek sal byvoorbeeld nie daar koop nie, maar eerder in Onrus of Vermont."
"Loved the beaches and sea. Wonderful places to eat. A real tourist attraction. "