Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Jeffreysbaai stel ons noot teleur nie, almal is vriendelik, dorpie mooi skoon en altyd ietsie om te doen. Tapas se kos was heerlik!"
"Jeffreysbaai sal baie beter vaar as die plaaslike Munisipaliteit net die basiese geriewe in stand hou bv. die paaie wat in 'n uiters swak toestand is."
"Erg agteruit gegaan vandat ons laas hier was. Duidelik is netheid en aandag aan straatoppervlaktes geen prioriteit vir die munisipaliteit nie. Baie teleurstellend!"
"Ons bly permanent in Jeffreysbaai en is mal oor ons dorp. Hier is alles wat mens bennodig en die see en kalmte van die omgewing is ons gunsteling!"
"Die dorp het rede hoekom dit al dorp van die jaar genomineer was. In tyd van Covid19 is daar nog steeds baie om te doen en jy voel baie veilig om dit ook te doen."
"Excellent choice of tourist destination within an hours drive from Jeffreys Bay, including Addo Nature Reserve."
"Friendly people and every restaurant have something exceptional to offer. All of them replied within a day to our reviews and were very accommodating when bookings were made."
"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."